Die Honger Reisiger
Marié HeeseDie honger reisiger is pragtig geillustreerde reisverhale en ’n reseptebundel “sonder saaits”. Dis saamgestel uit die skrywer en haar sielsgenoot-man, Chris, se eksotiese reise na lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopië, Frankryk, Egipte, Rusland met resepte wat ook van vriende afgebedel is.Niks is besonder uitheems of lastig om te maak nie. Dis sielskos, trooskos, en veral – kuierkos.
Κατηγορίες:
Έτος:
2012
Εκδότης:
Tafelberg
Γλώσσα:
afrikaans
ISBN 10:
0624060829
ISBN 13:
9780624060826
ISBN:
B00BW76CMU
Αρχείο:
PDF, 1.05 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2012